Quantcast
Channel: Businesses in Rustenburg. Products, Services and More
Viewing all articles
Browse latest Browse all 4133

Affinity

$
0
0

Affinity

Rustenburg Affinity

Contacts

Contact Details

Cell: 076 060 3301
Address: Kerkstraat 68A, Oos-Einde, Rustenburg
Email: medubruyn@gmail.com

Services

Services

Ons verskaf dag tot dag hospitaal versekering wat jou sak en lewensstyl pas:

  • Onbeperkte aantal dokters besoeke, dwarsdeur die jaar.
  • Puik mediese sorg in privaat hospitale met ons hospitaal plan.
  • Basiese dekking vir patologie/radiologie/tandheelkundige/optometrie/medies ens
  • Ongeluks -en ongeskikheidsdekking word ingesluit by die hospitaal dekking.
  • Gespesialiseerde tandheelkundige dekking ook beskikbaar.

Eksklusief vir Juniors:

  • Mediese dekking van 17 jaar en jonger
  • ‘n Mediese gesondheidsorg plan
  • Tandheelkundige Plan.

Affinity is gesondheids versekering, nie ‘n mediese fonds nie.
Mediese versekering vanaf R379 tot R579 per maand


Viewing all articles
Browse latest Browse all 4133

Latest Images

Trending Articles



Latest Images

<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>